Nuwe gratis publikasie: Missional Leadership deur prof Nelus Niemandt
Nelus Niemandt se boek, Missional Leadership, waarin hy skryf oor gepaste leierskap in missionale gemeentes, is gratis aanlyn geplaas by academia.edu. Klik hier om dit af te laai.