Die getuienisbediening fokus daarop dat ons as gemeente gehoorsaam sal wees en bly aan die opdrag van die Here om die evangelie uit te dra na uiteindes van die aarde. Aangesien ons nie almal geroep word om self te gaan nie, maak ons dit moontlik vir andere om hulle roeping te vervul – deur finansiële bydraes en om diesulkes te ondersteun op alle moontlik maniere. Ons is betrokke by
Muapula sendingstasie (Frits van der Merwe)
Makhua Bybel vertaling (Gerard Olivier)
Biblia Hawesending (Martin Britz)
Feba Radio
Gospel for Asia
Kerke in Egipte (Emad)
Sentraal uitreike
Prov Hospitaal besoeke
Vir enige navrae, kontak asb vir Jacques du Preez (082 291 4381)