ADMINISTRASIE EN FINANSIES
Ons wil as gehoorsame rentmeesters toesien en meewerk dat die finansiële en administratiewe werk in die gemeente tot eer van die Koning van die kerk geskied.
Vir enige navrae: kontak die kantoor (041) 373 4419
BATEBESTUUR
Die Batebestuurkommissie wil dien as rentmeesters van God se eiendom en neem verantwoordelikheid vir die geboue, eiendom en ander bates van die gemeente en gee leiding aan die kerkraad oor die bestuur en instandhouding daarvan.
Vir navrae kontak gerus die voorsitter: Piet Jacobs 041 373 6385 of die koster: Neels Niemann (0832898599)