Eredienstye

Ons vier elke Sondag die wonder daarvan om as kinders van die opgestane Here te kan leef en om saam Hom te verheerlik.  Almal is baie welkom om die eredienste by te woon.
As gevolg van die Covid-19, word al die nodige protokols gevolg.
Daar is op hierdie stadium slegs ‘n oggenddiens en wel om 09:00.
Die onderstaande inligting is dus nie op hierdie stadium geldig nie.
EREDIENSTYE   .

Oggenddienste:

April tot September:  9:30

Oktober to Maart:       9:00

Kersdag se diens:      9:00

Aanddienste:
            Deurgaans:                  18:30
(Daar is elke Sondagaand ‘n erediens – behalwe tydens die lang skoolvakansies in Junie/Julie en Desember/Januarie)
NGKinSA

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.